A A A A A
Deuteronomium 15
5
Jy sal seën ontvang as jy die opdragte van die Here jou God wat ek vandag vir jou gee, noukeurig gehoorsaam.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Maar dan moet julle baie gehoorsaam wees en luister na wat julle God die Here sê. Julle moet doen wat al hierdie wette sê wat ek vandag vir julle gee.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Maar dan moet jy elke dag na die Here se stem luister en sy wil uitleef.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
***
Afrikaanse Bybel 1983

5
as jy net goed luister na die stem van die HERE jou God om sorgvuldig te hou al hierdie gebooie wat ek jou vandag beveel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953