23 |
Maar jy mag nie die bloed daarvan eet nie. Jy moet dit soos water op die grond uitgooi.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
23 |
Maar jy mag nie die bloed van die dier eet nie. Jy moet die bloed op die grond uitgooi soos water.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
23 |
Net die bloed mag jy nie eet of drink nie. Gooi dit weg.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
23 |
Maar jy mag nie die bloed daarvan eet nie; gooi dit op die grond uit asof dit water is.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
23 |
Net die bloed mag jy nie eet nie; jy moet dit op die grond uitgooi soos water. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|