A A A A A
Deuteronomium 15
22
Eet dit by jou huis. Enigeen, rein of onrein, mag daarvan eet, net soos enigeen ’n ribbok of ’n takbok mag eet.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

22
Jy mag so 'n dier se vleis eet daar waar jy woon. Rein én onrein mense mag dit eet, soos hulle die vleis van 'n gasel of 'n takbok mag eet.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

22
Dan kan jy dit sommer daar waar jy bly, slag en almal kan dit eet.
Afrikaanse Bybel DB 2006

22
Jy moet dit dan in jou woonplek eet en enigiemand, rein of onrein, mag daarvan eet asof dit 'n ribbok of 'n takbok is.
Afrikaanse Bybel 1983

22
in jou poorte mag jy dit eet, die onreine en die reine saam, soos die gemsbok en die takbok.
Afrikaanse Bybel 1933/1953