21 |
Maar as die eersgebore dier enige liggaamsgebrek soos lamheid of blindheid of enige ander fout het, mag jy dit nie vir die Here jou God offer nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
21 |
Maar as daar iets verkeerd is met die kalf of die lam, as hy gebreklik of blind is of as daar 'n ander fout is, dan moet jy hom nie offer vir jou God die Here nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
21 |
Indien so ’n eersteling lam of blind is, moet jy dit nie vir die Here offer nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
21 |
Maar as die eersteling 'n liggaamsgebrek het, as hy lam of blind is of enige ander liggaamsgebrek het, mag jy hom nie as offer vir die Here jou God bring nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
21 |
Maar as daar 'n liggaamsgebrek aan is -- lam of blind, enige lelike gebrek -- dan moet jy dit nie aan die HERE jou God offer nie; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|