A A A A A
Deuteronomium 15
20
Jy en jou familie moet dit elke jaar voor die Here jou God gaan eet op die plek wat Hy gekies het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Jy moet elke jaar die eerste kalf en die eerste lam gaan eet op die plek wat die Here sal kies, jy en jou huisgesin.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Elke jaar moet jy hierdie vee na die plek toe neem wat die Here nog sal kies. Dan moet jy dit daar in die teenwoordigheid van die Here slag en dit saam met jou familie eet.
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Jy en jou familie moet dit elke jaar in die teenwoordigheid van die Here jou God eet op die plek wat Hy gekies het.
Afrikaanse Bybel 1983

20
Voor die aangesig van die HERE jou God moet jy dit jaar vir jaar eet op die plek wat die HERE sal uitkies, jy en jou huis.
Afrikaanse Bybel 1933/1953