16 |
Veronderstel jou slaaf sê vir jou: ‘Ek wil nie weggaan nie’ omdat hy jou en jou familie leer liefkry het en omdat dit vir hom goed is by jou, |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
Maar miskien sal die slaaf vir jou sê hy wil nie weggaan van jou nie, want hy is lief vir jou en jou huisgesin en hy woon lekker by jou. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
Wanneer daardie werker egter sê dat hy jou en jou gesin liefhet en eerder by julle wil bly, moet jy dit toelaat. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
“Maar as dit sou gebeur dat jou slaaf vir jou sê: ‘Ek wil nie van u af weggaan nie, want ek het u en u familie lief,’ omdat hy dit goed by jou het, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
Maar as hy vir jou sê: Ek wil nie van jou weggaan nie -- aangesien hy jou en jou huis liefhet, omdat dit vir hom goed was by jou -- |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|