13 |
“As jy hom vrylaat, moet jy hom of haar nie met leë hande wegstuur nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
En wanneer jy hom vry laat weggaan, dan moet jy vir hom iets gee wanneer hy weggaan. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
Wanneer hy vertrek, moet jy hom darem nie met leë hande laat gaan nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
Maar wanneer jy hom vrylaat, moet jy hom nie met leë hande laat gaan nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
En as jy hom as vryman van jou laat weggaan, moet jy hom nie met leë hande laat weggaan nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|