A A A A A
Deuteronomium 12
9
want tot nou toe het julle nog nie aangekom by die rusplek en erfdeel wat die Here julle God aan julle gee nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
want julle het nog nie by julle woonplek gekom nie, die land wat julle God die Here vir julle gee.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Dit het julle gedoen voordat julle die Beloofde Land binnegegaan het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
want julle het nog nie gekom by die rusplek, die besitting wat die Here julle God vir julle sal gee nie.
Afrikaanse Bybel 1983

9
Want julle het nog nie gekom in die rusplek en in die erfenis wat die HERE jou God jou sal gee nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953