A A A A A
Deuteronomium 12
8
“Julle moenie optree soos wat ons vandag hier maak, waar elkeen doen wat reg is in sy eie oë nie,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
“Julle moenie in daardie land doen soos ons nou doen nie. Nou doen elkeen wat hyself dink is reg,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
“Wanneer julle die land ingeneem het, moet julle nie aanhou om te doen wat julle tot nou toe gedoen het nie. Julle moenie sommer oral aanbid nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Moenie doen soos ons nou hier doen deurdat elkeen aanbid waar hy wil nie,
Afrikaanse Bybel 1983

8
Julle moet nie doen net soos ons vandag hier doen nie -- elkeen net maar wat reg is in sy eie oë.
Afrikaanse Bybel 1933/1953