A A A A A
Deuteronomium 12
4
“Moenie die Here julle God aanbid op dieselfde manier waarop die heidense nasies hulle gode aanbid nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Julle moenie julle God die Here dien soos daardie volke hulle gode dien nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
“Moenie die Here aanbid soos die nasies hulle gode aanbid nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Julle mag nie die Here julle God dien op die manier waarop ander nasies hulle gode dien nie.
Afrikaanse Bybel 1983

4
So mag julle nie doen met die HERE julle God nie;
Afrikaanse Bybel 1933/1953