A A A A A
Deuteronomium 12
32
Gehoorsaam al die gebooie wat ek aan julle gee noukeurig. Moenie iets daaraan byvoeg of iets daarvan wegvat nie.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

32
Julle moet alles doen wat ek vir julle sê, julle moet niks daarby sit en julle moet niks daarvan wegvat nie.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

32
“Israel, julle moet alles doen wat ek, Moses, vir julle gesê het. Moet niks hierby voeg nie en moet niks wegneem nie.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

32
“Elke gebod wat ek julle beveel het, moet julle gehoorsaam en daarvolgens moet julle lewe; julle mag daar niks bysit en niks daarvan wegvat nie.”
Afrikaanse Bybel 1983

32
Alles wat ek julle beveel, dit moet julle sorgvuldig hou; jy mag daar niks byvoeg en daar niks van weglaat nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953