A A A A A
Deuteronomium 12
28
Wees versigtig om al die gebooie te gehoorsaam wat ek vir julle gee, sodat dit altyd goed mag gaan met jou en jou kinders omdat julle doen wat reg is vir die Here julle God.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

28
“Julle moet alles doen wat ek vandag vir julle sê. Dan sal dit altyd goed gaan met julle en met julle kinders ná julle, want dan doen julle goed en reg, soos die Here wil hê.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

28
“Israel, luister mooi na alles wat ek vir julle sê. Doen wat goed en reg is in die oë van die Here. Dan sal dit met julle en julle kinders vir altyd baie goed gaan.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

28
Julle moet al die gebooie wat ek julle gegee het, gehoorsaam en dan sal dit vir altyd goed gaan met julle en julle nageslag, want dan doen julle wat goed en reg is in die oë van die Here julle God.
Afrikaanse Bybel 1983

28
Luister sorgvuldig na al hierdie woorde wat ek jou beveel, dat dit met jou en jou kinders njou goed kan gaan tot in ewigheid, as jy doen wat goed en reg is in die oë van die HERE jou God.
Afrikaanse Bybel 1933/1953