26 |
Bring julle heilige gawes en julle gelofte-offers na die plek toe wat die Here sal kies. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
26 |
“Maar julle moet die gewyde presente wat julle wil gee en die offers wat julle belowe het, bring na die plek wat die Here sal kies. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
26 |
“Al die offers en die tiendes wat aan die Here gegee word, moet julle net na een plek toe bring. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
26 |
Alle gewyde gawes wat julle by julle het en alles wat julle met 'n gelofte aan die Here beloof het, moet julle bring na die plek toe wat die Here sal kies. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
26 |
Net jou heilige gawes wat jy het, en jou gelofte-offers moet jy neem en na die plek kom wat die HERE sal uitkies; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|