A A A A A
Deuteronomium 12
25
Moenie die bloed eet nie, dan sal alles goed gaan met jou en jou kinders omdat julle doen wat reg is vir die Here.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
Julle moenie bloed eet nie, dan doen julle wat die Here wil hê, en dan sal dit goed gaan met julle en met julle kinders ná julle.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
Onthou, moenie die bloed drink nie. As julle hierdie voorskrifte nakom, sal dit met julle en julle kinders baie goed gaan.
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
As julle dit nie eet nie, doen julle wat reg is in die oë van die Here, en dan sal dit goed gaan met julle en julle nageslag.
Afrikaanse Bybel 1983

25
Jy mag dit nie eet nie, dat dit met jou en jou kinders njou goed kan gaan as jy doen wat reg is in die oë van die HERE.
Afrikaanse Bybel 1933/1953