A A A A A
Deuteronomium 12
24
In plaas daarvan moet julle die bloed op die grond uitgooi soos water.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
Julle moenie bloed eet nie, julle moet dit op die grond uitgooi soos 'n mens water uitgooi.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Moenie die bloed drink nie, maar gooi dit uit.
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
Julle mag die bloed nie eet nie. Julle moet dit op die grond uitgooi asof dit water is.
Afrikaanse Bybel 1983

24
Jy mag dit nie eet nie; op die grond moet jy dit uitgooi soos water.
Afrikaanse Bybel 1933/1953