A A A A A
Deuteronomium 12
22
Enigeen, rein of onrein, mag die vleis eet, net soos wat julle nou maak met ’n ribbok of takbok.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

22
Ja, julle mag hierdie vleis eet soos 'n mens die vleis van 'n gasel of 'n takbok eet. Mense wat rein is én mense wat onrein is, mag saam van die vleis eet.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

22
Enigeen kan die vleis eet.
Afrikaanse Bybel DB 2006

22
en soos in die geval van 'n ribbok of 'n takbok mag almal, rein en onrein, daarvan eet.
Afrikaanse Bybel 1983

22
Maar soos die gemsbok en die takbok geëet word, so moet jy dit eet; die onreine en die reine moet dit saam eet.
Afrikaanse Bybel 1933/1953