A A A A A
Deuteronomium 12
19
Wees versigtig om nie die Leviete te vergeet so lank as wat julle in julle land lewe nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
Julle moet onthou dat julle nooit die Leviete mag vergeet nie, so lank soos julle in die land lewe.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Onthou net, moet nooit die Leviete afskeep nie. So lank as wat julle in die land woon, moet julle vir die Leviete sorg.
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
So lank as julle in julle land woon, mag julle nie die Leviet afskeep nie.
Afrikaanse Bybel 1983

19
Neem jou in ag dat jy die Leviet nie aan sy lot oorlaat solank as jy in jou land lewe nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953