A A A A A
Deuteronomium 12
16
Die enigste beperking is dat julle nie van die bloed mag eet nie. Julle moet dit soos water op die grond uitgooi.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
Maar julle mag nie bloed eet nie, julle moet die bloed uitgooi op die grond soos 'n mens water uitgooi.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
Net die bloed mag julle nie eet of drink nie. Julle moet dit weggooi.
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
Julle mag egter nie die bloed eet nie. Julle moet dit op die grond uitgooi asof dit water is.
Afrikaanse Bybel 1983

16
Net die bloed mag julle nie eet nie; jy moet dit soos water op die grond uitgooi.
Afrikaanse Bybel 1933/1953