A A A A A
Deuteronomium 11
7
Maar julle het met julle eie oë al hierdie magtige dade van die Here aanskou!”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Ja, julle het elke groot ding gesien wat die Here gedoen het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Ja, julle is die mense wat al hierdie magtige dade van die Here gesien en beleef het.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Met julle eie oë het julle al hierdie groot dade gesien wat die Here gedoen het.
Afrikaanse Bybel 1983

7
maar julle eie oë het gesien al die groot werke wat die HERE gedoen het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953