5 |
Hulle het nie gesien hoe die Here julle in die woestyn versorg het totdat julle by hierdie plek aangekom het nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
5 |
Julle het gesien wat Hy in die woestyn vir julle gedoen het totdat julle hier aangekom het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
5 |
Julle weet hoe die Here julle in die woestyn gehelp het en hoe Hy julle tot hier in Bet-Peor gelei het. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
5 |
“Julle het self beleef wat Hy vir julle gedoen het in die woestyn en totdat julle tot hier gekom het, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
5 |
en wat Hy vir julle in die woestyn gedoen het tot julle aankoms op hierdie plek; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|