A A A A A
Deuteronomium 11
32
Maak seker dat julle al die voorskrifte en bepalings wat ek aan julle gee, gehoorsaam.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

32
dan moet julle doen presies soos die wette sê wat ek vandag vir julle gee.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

32
Wanneer julle in die land woon, sorg dat julle volgens hierdie gebooie leef wat ek julle vandag gee.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

32
moet julle al die voorskrifte en die bepalings wat ek julle vandag gegee het, gehoorsaam en daarvolgens lewe.”
Afrikaanse Bybel 1983

32
Onderhou dan sorgvuldiglik al die insettinge en die verordeninge wat ek julle vandag voorhou.
Afrikaanse Bybel 1933/1953