A A A A A
Deuteronomium 11
27
Julle sal geseën word as julle die gebooie gehoorsaam wat die Here julle God vandag vir julle gee.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

27
Hy sal julle seën as julle gehoorsaam is aan die wette wat ek vandag vir julle gee
Afrikaanse Bybel ABA 2007

27
Indien julle al die gebooie van die Here gehoorsaam wat ek julle vandag hier gee, sal dit met julle sommer baie goed gaan.
Afrikaanse Bybel DB 2006

27
die seën sal kom as julle die gebooie van die Here julle God gehoorsaam, wat ek julle vandag gee;
Afrikaanse Bybel 1983

27
die seën as julle luister na die gebooie van die HERE julle God wat ek julle vandag beveel;
Afrikaanse Bybel 1933/1953