26 |
“Vandag gee ek aan julle die keuse tussen seën en vloek! |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
26 |
“Julle moet dit weet, julle moet vandag kies: Wil julle hê die Here moet julle seën, of wil julle hê Hy moet julle vervloek? |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
26 |
“Vandag moet julle tussen ’n seën en vloek kies. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
26 |
Let op, ek hou julle vandag die seën en die straf voor: |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
26 |
Kyk, ek hou julle vandag seën en vloek voor -- |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|