A A A A A
Deuteronomium 11
21
Dan sal julle en julle nageslag lank, so lank as wat die hemel bo die aarde is, kan bly in die land wat die Here aan julle voorouers belowe het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
As julle dit alles doen, dan sal julle en julle kinders lank lewe in die land wat die Here vir julle voorvaders belowe het. Julle sal hier woon so lank soos die hemel en die aarde daar sal wees.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
Dan sal julle en julle kinders lank en gelukkig in die land leef wat die Here vir julle voorouers beloof het. Julle sal in daardie land woon so lank as wat daar ’n hemel en ’n aarde is.
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Dan sal julle en julle nageslag lank, ja, so lank as die hemel en die aarde sal bestaan, bly woon in die land wat die Here met 'n eed beloof het om aan julle voorvaders te gee.
Afrikaanse Bybel 1983

21
sodat julle dae en die dae van julle kinders in die land wat die HERE aan julle vaders met 'n eed beloof het om aan hulle te gee, kan vermenigvuldig soos die dae van die hemel bo-oor die aarde.
Afrikaanse Bybel 1933/1953