A A A A A
Deuteronomium 11
20
Skryf dit op die deurkosyne van jou huis en op jou stadspoorte.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Julle moet hierdie dinge onthou wanneer julle uitgaan en ingaan by die deure van julle huise en julle poorte.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Skryf dit op julle huise se deurkosyne en op die groot hekke van die stad.
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Skryf dit op jou deurkosyne en op jou stadspoorte.
Afrikaanse Bybel 1983

20
en skryf dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte,
Afrikaanse Bybel 1933/1953