A A A A A
Deuteronomium 11
16
“Wees versigtig om nie verlei te word en weg te draai van die Here om ander gode te aanbid nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
“Maar julle moet baie versigtig wees. Die mense van die ander volke sal julle wil verlei om weg te gaan van die Here, om ander gode te dien en om voor hulle te buig.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
Moet egter nie deur ander gode verlei word nie. Moet nooit ander gode dien nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
“Pas op dat julle nie verlei word om ander gode te gaan dien en vereer nie,
Afrikaanse Bybel 1983

16
Neem julle in ag dat julle hart nie verlei word nie, sodat julle afwyk en ander gode dien en voor hulle neerbuig,
Afrikaanse Bybel 1933/1953