A A A A A
Deuteronomium 11
13
“As julle al die gebooie wat ek vandag vir julle gee, noukeurig gehoorsaam, en as julle die Here julle God met hart en siel liefhet en Hom dien,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
Die Here sê: ‘Ek wil hê julle moet doen wat my wette sê, die wette wat Ek vandag vir julle gee. Julle moet lief wees vir My, julle God die Here, julle moet My dien met julle hele hart.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
As julle na al die voorskrifte luister wat ek julle vandag gee, as julle die Here werklik liefhet en Hom met oorgawe dien,
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
“As julle al die gebooie wat ek julle vandag gee, stiptelik gehoorsaam en die Here julle God liefhet en dien met hart en siel,
Afrikaanse Bybel 1983

13
As julle dan goed luister na my gebooie wat Ek julle vandag beveel, om die HERE julle God lief te hê en Hom te dien met julle hele hart en met julle hele siel,
Afrikaanse Bybel 1933/1953