A A A A A
Deuteronomium 11
12
Dit is ’n land waarvoor die Here jou God sorg. Dag vir dag, dwarsdeur die jaar, hou Hy sy oog op die land!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Die Here hou aan om te sorg vir hierdie land, van die begin tot die einde van die jaar.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Die Here sal egter vir die land sorg en oor alles waghou.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Dit is 'n land waarvoor die Here jou God sorg: van nuwejaarsdag af tot oujaarsdag toe hou Hy ononderbroke sy oog daaroor.
Afrikaanse Bybel 1983

12
'n land waar die HERE jou God voor sorg; die oë van die HERE jou God is altyddeur daarop, van die begin van die jaar tot die einde van die jaar.
Afrikaanse Bybel 1933/1953