A A A A A
Deuteronomium 11
11
Dit is ’n land met berge en valleie met baie reën van bo.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Maar die land wat julle nou vir julleself gaan vat, is 'n land wat berge en valleie het, hulle kry water van die reën uit die lug.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
In die land waarheen julle op pad is, is dit heeltemal anders. Daar is net berge en vlaktes en almal is van reënwater afhanklik.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
Die land wat julle in besit gaan neem, is 'n land met berge en vlaktes en word nat gemaak met reënwater.
Afrikaanse Bybel 1983

11
Maar die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem, is 'n land van berge en laagtes wat van die reën van die hemel water drink;
Afrikaanse Bybel 1933/1953