A A A A A
Deuteronomium 11
1
“Jy moet die Here jou God liefhê en al sy voorskrifte, bepalings en bevele gehoorsaam.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Moses het gesê: “Julle moet lief wees vir julle God die Here en julle moet altyd doen wat sy wette sê.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
“Julle moet die Here julle God liefhê en lewenslank al sy wette en voorskrifte gehoorsaam.
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
“Julle moet die Here julle God liefhê en altyd sy opdragte gehoorsaam: al sy voorskrifte en bepalings en gebooie.
Afrikaanse Bybel 1983

1
Daarom moet jy die HERE jou God liefhê en altyd sy ordening, sy insettinge sowel as sy verordeninge en sy gebooie onderhou.
Afrikaanse Bybel 1933/1953