A A A A A
Efesiërs 3
2
Julle het seker gehoor van die bediening wat God uit genade aan my toevertrou het, ’n bediening in julle belang.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Julle het gehoor dat God goed was vir my en dat Hy vir my die werk gegee het om vir julle te vertel dat God ook vir júlle goed is.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Julle het seker al gehoor dat God my gevra het om vir julle te kom vertel hoe goed Hy regtig is.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Julle het tog seker gehoor van die opdrag wat God in sy genade aan my gegee het in julle belang.
Afrikaanse Bybel 1983

2
as julle ten minste gehoor het van die bediening van die genade van God wat aan my verleen is vir julle,
Afrikaanse Bybel 1933/1953