A A A A A
Efesiërs 3
15
Hy is die Vader van elke gemeenskap in die hemel en op die aarde.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Hy is die Vader wat almal laat lewe, almal in die hemel en op die aarde.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Al die gelowiges, of hulle nou reeds in die hemel is of nog hier op die aarde, is wat en wie hulle is omdat God hulle so gemaak het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
aan wie die hele gemeenskap van gelowiges in die hemel en op die aarde sy bestaan te danke het.
Afrikaanse Bybel 1983

15
van wie elke geslag in die hemele en op die aarde sy naam ontvang,
Afrikaanse Bybel 1933/1953