A A A A A
Efesiërs 3
14
Daarom kniel ek voor die Vader.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
God is baie goed vir ons. Daarom kniel ek en bid ek tot Hom, ons Vader.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
Juis daarom gaan ek op my knieë voor die Vader.
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
Daarom kniel ek in gebed voor die Vader
Afrikaanse Bybel 1983

14
Om hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader van onse Here Jesus Christus,
Afrikaanse Bybel 1933/1953