A A A A A
Efesiërs 3
12
Deur Christus en ons geloof in Hom, kan ons met vertroue vrymoedig na God toe gaan.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Ons behoort aan Christus en ons glo in Hom. Daarom is ons nie bang om vir God iets te vra nie. Ons glo dat God sal doen wat Hy gesê het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Omdat ons Jesus s’n is en op Hom vertrou, hoef ons nou nie meer bang te wees om na God toe te gaan nie. Ons kan dit vol vertroue doen sonder om te wonder of ons mag.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
In ons verbondenheid met Hom en deur ons geloof in Hom kan ons met vrymoedigheid en vertroue na God gaan.
Afrikaanse Bybel 1983

12
in wie ons die vrymoedigheid en die toegang het met vertroue deur die geloof in Hom.
Afrikaanse Bybel 1933/1953