11 |
se ewige plan is, dié plan wat Hy deur Christus Jesus ons Here tot uitvoer bring. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
11 |
God het lank gelede besluit wat Hy wou doen. Hy het Christus Jesus, ons Here, gestuur om dit te doen. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
11 |
Van die heel begin af het God geweet dat Hy met die koms van Christus, ons Here, hierdie plan van Hom aan die werk sou sit. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
11 |
soos Hy Hom van ewigheid af al voorgeneem het om dit deur Christus Jesus, ons Here, tot uitvoering te bring. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
11 |
volgens die ewige voorneme wat Hy opgevat het in Christus Jesus, onse Here, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|