8 |
U sal self agterkom waaroor ons hom aankla wanneer u hom oor al hierdie dinge verhoor.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
8 |
Ons beskuldig hom oor al hierdie dinge. Jy moet hom self vra en dan kan jy hoor wat hy daarvan sê.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
8 |
As u hom nou self ondervra, sal u agterkom dat al hierdie dinge waarvan ons hom aankla, die reine waarheid is.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
8 |
As ú hom oor al hierdie dinge verhoor, kan u te wete kom waarom ons hom aankla.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
8 |
en bevel gegee dat sy beskuldigers voor u moet kom. Van hom sal u self, nondersoek, kennis kan verkry van al hierdie dinge waarvan ons hom beskuldig. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|