A A A A A

Handelinge 24

8
U sal self agterkom waaroor ons hom aankla wanneer u hom oor al hierdie dinge verhoor.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
Ons beskuldig hom oor al hierdie dinge. Jy moet hom self vra en dan kan jy hoor wat hy daarvan sê.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
As u hom nou self ondervra, sal u agterkom dat al hierdie dinge waarvan ons hom aankla, die reine waarheid is.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
As ú hom oor al hierdie dinge verhoor, kan u te wete kom waarom ons hom aankla.”
Afrikaanse Bybel 1983

8
en bevel gegee dat sy beskuldigers voor u moet kom. Van hom sal u self, nondersoek, kennis kan verkry van al hierdie dinge waarvan ons hom beskuldig.
Afrikaanse Bybel 1933/1953