6 |
Hy het selfs die tempel probeer ontheilig, en toe het ons hom gearresteer. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
6 |
“Hy het ook probeer om die tempel in Jerusalem 'n onrein plek te maak. Daarom het ons hom gevang. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
6 |
Nou die dag het hy selfs probeer om ons tempel te verontreinig. Maar gelukkig het ons hom net betyds gevang. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
6 |
Toe hy probeer het om selfs die tempel te ontheilig, het ons hom gevange geneem. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
6 |
wat selfs probeer het om die tempel te ontheilig. Ons het hom gevange geneem en wou hom volgens ons wet oordeel; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|