A A A A A

Handelinge 24

6
Hy het selfs die tempel probeer ontheilig, en toe het ons hom gearresteer.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
“Hy het ook probeer om die tempel in Jerusalem 'n onrein plek te maak. Daarom het ons hom gevang.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Nou die dag het hy selfs probeer om ons tempel te verontreinig. Maar gelukkig het ons hom net betyds gevang.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Toe hy probeer het om selfs die tempel te ontheilig, het ons hom gevange geneem.
Afrikaanse Bybel 1983

6
wat selfs probeer het om die tempel te ontheilig. Ons het hom gevange geneem en wou hom volgens ons wet oordeel;
Afrikaanse Bybel 1933/1953