A A A A A

Handelinge 24

3
Dit verwelkom ons altyd en oral met alle dankbaarheid.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Dit is vir ons altyd lekker om die goeie dinge te sien wat jy oral vir ons volk doen. Ons is baie dankbaar daaroor.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
“dis net aan u goeie regering te danke dat ons nou soveel vrede beleef. U hervormings het groot voorspoed vir ons volk gebring. Oral praat ons mense daaroor met groot dankbaarheid teenoor u.
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
Dit erken ons altyd en oral met diep dankbaarheid.
Afrikaanse Bybel 1983

3
Dat 'n groot vrede deur u, hoogedele Felix, ons te beurt val, en dat daar hervorminge deur u voorsorg in elke opsig en oral vir hierdie nasie tot stand kom, neem ons met alle dankbaarheid aan.
Afrikaanse Bybel 1933/1953