21 |
“Of miskien was dit oor hierdie een stelling wat ek uitgeroep het toe ek in hulle midde gestaan het: ‘Ek staan vandag hier voor julle tereg omdat ek aan die opstanding van die dooies glo!’” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
21 |
Miskien is daar een ding wat ek gesê het wat hulle dink is verkeerd. Ek het een ding geskree en gesê toe ek voor hulle gestaan het. Ek het gesê: ‘God sal mense wat gesterf het, weer laat lewe. Dit is hoekom ek vandag hier is, en dit is hoekom julle my moet oordeel.’ ” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
21 |
Ek het vir hulle gesê: ‘Ek staan voor julle omdat ek in die opstanding van die dooies glo.’” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
21 |
Al wat ek daar vir hulle gesê het, was: Ek staan vandag hier voor julle tereg omdat ek aan die opstanding van die dooies glo.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
21 |
behalwe oor hierdie een woord wat ek uitgeroep het terwyl ek onder hulle gestaan het, naamlik: Oor die opstanding van die dode staan ek vandag by u voor die gereg! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|