19 |
’n Paar Jode van die provinsie Asië was wel daar. Dit is eintlik húlle wat hier voor u moes gewees het en die aanklag moes gemaak het, as hulle iets teen my sou hê! |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
19 |
*** |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
19 |
Daarom moet u maar hierdie mense wat my vandag aankla, vra watter misdaad ek dan gepleeg het. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
19 |
Daar was net 'n paar Jode van die provinsie Asië. Dit is eintlik hulle wat hier voor u moes gewees het om my aan te kla, as hulle iets teen my kan inbring. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
19 |
Hulle behoort hier voor u te wees om beskuldiging in te bring as hulle iets teen my het. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|