A A A A A

Handelinge 24

19
’n Paar Jode van die provinsie Asië was wel daar. Dit is eintlik húlle wat hier voor u moes gewees het en die aanklag moes gemaak het, as hulle iets teen my sou hê!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
***
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Daarom moet u maar hierdie mense wat my vandag aankla, vra watter misdaad ek dan gepleeg het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
Daar was net 'n paar Jode van die provinsie Asië. Dit is eintlik hulle wat hier voor u moes gewees het om my aan te kla, as hulle iets teen my kan inbring.
Afrikaanse Bybel 1983

19
Hulle behoort hier voor u te wees om beskuldiging in te bring as hulle iets teen my het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953