17 |
“Na baie jare het ek teruggekom om my volk met ’n finansiële bydrae te help en om aan God te offer. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
17 |
“Ek het ná baie jare teruggekom en ek het geld gebring vir die arm mense van my volk. Ek het ook gekom om offers te bring. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
17 |
“Ek was ’n hele paar jaar in die buiteland, ver van my mense af. In hierdie tyd het ek ’n groot geldelike bydrae vir hulle ingesamel. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
17 |
“Na baie jare het ek teruggekom om my mense met 'n geldelike bydrae te help en om aan God te offer. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
17 |
Maar nbaie jare het ek gekom om aan my volk aalmoese te bring en offers. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|