A A A A A

Handelinge 24

15
Ek het my hoop op God gestel — iets wat hulle self ook verwag — dat God die opstanding van die goeies en die slegtes gaan laat plaasvind.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Ek glo en weet dat God die mense wat gesterf het, weer sal laat lewe, die mense wat reg gedoen het en ook die mense wat verkeerd gedoen het. Die Jode glo dit ook.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
dat God eendag al die dooies sal laat opstaan, goed en sleg. “Daarom luister ek na wat God sê.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Ek het my hoop op God gestel, en net soos hulle verwag ek dat alle mense, goeies en slegtes, uit die dood sal opstaan.
Afrikaanse Bybel 1983

15
en 'n hoop op God het, 'n hoop wat hulle self ook verwag, dat daar 'n opstanding sal wees van die dode, regverdiges sowel as onregverdiges.
Afrikaanse Bybel 1933/1953