A A A A A

Handelinge 24

11
U kan self agterkom dat ek nie meer as twaalf dae gelede in Jerusalem aangekom het om by die tempel te aanbid nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
“Omtrent twaalf dae gelede het ek na Jerusalem gegaan om te aanbid.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
Ek het skaars twaalf dae gelede in Jerusalem aangekom. Ek wou God daar gaan aanbid.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
“U kan self vasstel dat ek maar sowat twaalf dae gelede in Jerusalem aangekom het om daar te aanbid.
Afrikaanse Bybel 1983

11
aangesien u te wete kan kom dat dit nie meer as twaalf dae is vandat ek opgegaan het om in Jerusalem te aanbid nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953