A A A A A

Markus 15

9
“Moet ek vir julle die Koning van die Jode vrylaat?” vra hy hulle toe —
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Pilatus het vir hulle gevra: “Wil julle hê ek moet die koning van die Jode uit die tronk laat kom?”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
“Hoe lyk dit, kan ek maar die koning van die Jode loslaat?” vra Pilatus toe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Pilatus vra hulle toe: “Wil julle hê ek moet die koning van die Jode vir julle loslaat?”
Afrikaanse Bybel 1983

9
Toe antwoord Pilatus en sê vir hulle: Wil julle hê dat ek vir julle die Koning van die Jode moet loslaat?
Afrikaanse Bybel 1933/1953