A A A A A

Markus 15

6
Die goewerneur was gewoond om elke jaar tydens Paasfees een gevangene vir die volk vry te laat — dié een waarvoor hulle gevra het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Pilatus het gewoonlik op die Paasfees een gevangene uit die tronk laat kom. Die mense het gekies watter gevangene dit moet wees.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Gedurende die paasfees het die Romeine gewoonlik een persoon vrygelaat wat in die tronk was. Die mense kon kies wie. Juis toe was daar ’n bende rebelle in die tronk.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Elke paasfees het Pilatus vir die mense een gevangene, die een wat hulle gevra het, losgelaat.
Afrikaanse Bybel 1983

6
En op die fees was hy gewoond om een gevangene, die een wat hulle gevra het, vir hulle los te laat.
Afrikaanse Bybel 1933/1953