A A A A A

Markus 15

47
Maria Magdalena en Maria, die ma van Joses, het gestaan en toekyk waar Jesus neergelê word.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

47
Maria Magdalena en Maria, Joses se ma, het gesien waar Josef vir Jesus begrawe het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

47
Maria Magdalena en Maria, Jesus se ma, het gesien waar hy Jesus begrawe het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

47
Maria Magdalena en Maria die moeder van Joses het gestaan en kyk waar Hy neergelê word.
Afrikaanse Bybel 1983

47
En Maria Magdal,na en Maria, die moeder van Joses, het gesien waar Hy neergelê word.
Afrikaanse Bybel 1933/1953