A A A A A

Markus 15

45
Toe die offisier dit bevestig, het Pilatus Jesus se liggaam goedgunstiglik vir Josef gegee.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

45
Nadat Pilatus gehoor het dat Jesus dood is, het Pilatus Jesus se liggaam vir Josef gegee.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

45
Hy vra toe vir die bevelvoerder van die soldate of Jesus regtig al dood is. Dié sê toe ja. Pilatus sê toe vir Josef dat hy maar vir Jesus kon gaan begrawe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

45
Toe hy van die offisier verneem dat dit wel so is, het hy die lyk vir Josef gegee.
Afrikaanse Bybel 1983

45
En toe hy dit van die hoofman oor honderd verneem het, het hy die liggaam aan Josef geskenk.
Afrikaanse Bybel 1933/1953